Rosscos Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Bataleur Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rosscos Lodge is 'n rustige, privaat lodge in Phalaborwa en is net 6 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwahek en ook naby plaaslike myne.
Verblyf is beskikbaar in 12 executive suites. Elke suite het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n lessenaar, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die lodge het 'n swembad, 5 braai-areas, 'n gemeenskaplike sitarea en 'n restaurant op die perseel vir ontbyt. Daar is veilige parkeerplek. Let asb. die swembak word opgeknap en kan tans nie gebruik word nie.
Die ligging is ideaal vir diegene wat die Krugerwildtuin of die
PMC-myn wil besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 199 Bataleur Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
- Gaste dink Rosscos Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Bataleur Street, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang