Rossouw Huis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Langenhoven Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rossouw Huis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige en sentrale deel van Bloemfontein, ideaal vir sakereisigers, paartjies of klein gesinne wat 'n ontspannende verblyf soek.
Die eiendom beskik oor 3 goed ingerigte eenhede, elk met privaat ingange. Die eiendom kan 10 gaste tussen die 3 eenhede akkommodeer. Die eenhede bied slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste. Twee eenhede het 'n koninggrootte bed en 2 enkelbeddens, terwyl 1 eenheid slegs 'n koninggrootte bed het. Alle badkamers is toegerus met storte, wasbakke en toilette. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid sluit 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe in.
Die eenhede beskik ook oor buite-areas met sitplek en braaigeriewe. Gaste kan die tuin geniet. Veilige parkering is agter 'n hek beskikbaar.
Die eiendom is binne loopafstand van die Preller Square-winkelsentrum en Sentraal Hoërskool. Ons is 7 km vanaf die N1-afrit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Juan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 195
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 25 Langenhoven Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Langenhoven Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang