Successfully reported
+25

Rothersands 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rothersands 16 is 'n uiters gewilde eiendom. Dit is 'n lieflike drieslaapkamer-villa stapafstand van Robbergstrand in Plettenbergbaai af.

Die eiendom het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Daar is 3 slaapkamers, waarvan 2 aan die swembad en die tuin grens. Die een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed kan ook opgemaak word met 2 enkelbeddens. Die leefarea lei na 'n lieflike vermaakarea buite met braaigeriewe. Die swembad het 'n dek en 'n tuin en dis die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag van verkenning. Die dek op die boonste vloer is ideaal vir skemerkelkies!

Rothersands 16 is geskik vir gaste van alle ouderdomme. Dit is pragtig versier en goed toegerus. Die verblyf het 'n omsetter.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rothersands 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rothersands Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816b5914054e700d8860e71df72ece50263ab897bf58a98f3467abc7523bfdf0fa897f2c73097ff9ffa391423c446dd24cf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 16 Rothersands Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.08271 23.36718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang