Successfully reported

Rothesay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stelouise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons kom binnekort weer as ons kan! Wonderlike gasheer en -vrou het ons so tuis laat voel! Hierdie plekkie is uitstekend toegerus met alles wat nodig is en in 'n stil, rustige area geleë, maar tog naby genoeg aan alles. Daar is wel 'n redelik steil stel trappe en 'n baie lae plafon in die sitkamer om mee rekening te hou, maar verder verdien hierdie verblyf 5* status!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Good. We did not miss anything, and we really rested well and loved the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Excellent hospitality, everything you need to give a 5 star experience was available! Solar back-up is a lifesaver and it worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Rothesay
Thanks Dudley for your sparkling review. So glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you and to meet both of you. Keep well and best wishes Barry and Elaine

John N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Feels Like Home. Great spot, just take braai spice along if you plan to braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Great stay. We had a lovely stay and Elaine was very attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Rothesay
Thanks Nicole, glad you enjoyed your stay. Lovely to meet you.

Millicent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Well placed, convenient, restful accommodation on eastern heads. Kitchen was great, spacious and well set up. Nice setup for self catering. Close to golf course. Sunny comfortable bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith H
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Home away from home. Elaine what an amazing experience Knysna was and thank you for everything. Lovely clean place which had everything you needed to get by and more. From the towels all the way to clean linen. We had a fab stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margot R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Die verblyf was alles waarna ons gesoek het. Die verwelkoming met aankoms was baie goed. Die flat is ten volle toegerus met alles wat jy nodig kan kry. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thania Eilerd-nel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Die vriendelikste mees gasvrye mense ooit! Beide gasvrou en gasheer was baie vriendelik en baie hulpvaardig. Het ons opreg tuis laat voel. Baie dankie vir 5-ster diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Heerlike verblyf! Dankie vir die netjiese, skoon and pragtige verblyf. Dit het alles in wat mens nodig het. Sal vir seker die plek aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Andrew Avenue, Rexford, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd054409016175d42070fdeba31e16ca316150f0182dc5ce09204af228b5f0175809a1b3aaff72c456cec71790c08f387ab57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 38 Andrew Avenue Rexford 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064721107395 23.081340961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang