Successfully reported

Route 25 Farmstead

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elseve L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Breath of fresh air. We absolutely loved our stay! The house was so clean and it has everything one needs for a self-catering unit. Thank you, Kyla.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyla
Route 25 Farmstead
Thank you for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you soon again.

Nicolene V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Rustig. Lekker. Ontspannend. Ons het ja. Lekker beddens. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Rustige, veilige, gerieflike verblyf met als en met 'n stukkie plaasgevoel. Ja, was 'n lekker naweek, van die vriendelike, maklike aankoms, skoon, netjies en als wat jy nodig het. Ooplan wat netjies uitgelê is om te kuier (binne of buite). En selfs die nodige tegnologie vir die wat wil 'screen time'. Buite is veilig met 'n plaasgevoel rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Huis, weg van die huis af. Ons het heel lekker gekuier, die stilte was presies wat ons nodig gehad het. Beddens was sag en alles wat ons nodig gehad het om kos te maak en braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R25, Farm Kameelzynkraal Portion 78, Bronkhorstspruit, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA561a48801e52e3704b1254bcee1e3ee4d69abd70392d25920357927945a2884696ced32fe11ecf566773a1387af0c36075cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 R25 Farm Kameelzynkraal Portion 78 0181 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.927559451827 28.500393208903
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang