Route 62 B&B
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir enkelreisigers en bevat 'n enkelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n TV, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in die gedeelde leefarea, wat met 'n bank en stoele gemeubileer is. Die sitarea word gedeel met kamer 11 & 12.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die gemeenskaplike sitarea van kamer 1, 2 &3 is in die eetsaal met tafels, rusbank en stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met stort, toilet en 'n wasbak. Die gemeenskaplike kuierarea is in die eetsaal en word gedeel deur kamer 1, 2 &3. Daar is tafels, 'n rusbank en stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en `n aparte/aangrensende badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en bad.. Die gemeenskaplike sitarea is in die eetsaal en het tafels, 'n rusbank en stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en tydskrifte. Die sitares word gedeel met gaste van kamer1,2&3.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is op die eerste verdieping. Die kamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging. Die kamer deel 'n gemeenskaplike kuierarea met kamer 5. Daar is ’n bank en stoele, ’n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas, mikrogolfoond en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is op die eerste verdieping. Die kamer het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het lugversorging. Die kamer deel’n gemeenskaplike sitarea met kamer 4. Daar is banke, stoele, ’n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas, mikrogolfoond en tydskrifte het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n aparte ingang en 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 6 het sy eie sitarea met 'n rusbank en stoele, TV, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n aparte ingang en twee enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 7 het 'n TV, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers is op die tweede huis se eerste verdieping. Die kamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het lugversorging. Daar is ’n gedeelde sitarea saam met kamer 10, met ’n bank, stoele, ’n yskas, mikrogolfoond, ’n TV, tee- en koffieskinkbord en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers is op die tweede huis se eerste verdieping. Die kamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het lugversorging. Die kamer deel ’n gemeenskaplike sit-area met Kamer 9. Daar is ’n bank, stoele, ’n yskas, mikrogolfoond, TV, tee- en koffieskinkbord en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is in die tweede huis op die perseel. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kamer 11 se hangkas staan in die aangrensende leefarea. Die kamer deel ’n gemeenskaplike sitarea met kamer 8 & 12. Daar is ’n bank, stoele, ’n yskas, mikrogolfoond, TV, tee- en koffieskinkbord en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is in die tweede huis op die perseel. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers deel ’n gemeenskaplike sitarea met Kamer 8 & 11. Daai is ’n bank, stoele, ’n yskas, mikrogolfoond, TV, tee- en koffieskinkbord en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is in die tweede huis op die perseel. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer deel ’n gemeenskaplike sitarea met kamer 14 met ’n bank, stoele, ’n yskas, mikrogolfoond, TV, tee- en koffieskinkbord en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamers is in die tweede huis op die perseel. Die kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die gedeelde leefarea met kamer 13 is gemeubileer met 'n bank, stoele en 'n TV. Dit is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tydskrifte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
- Route 62 B&B is 'n nie-rook instansie. Neem asseblief ander gaste in ag. 
Jy is welkom om in die tuin of op die stoep te rook. Gooi sigaretstompies asseblief in die voorsiende houers weg.
- Harde geraas word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
- Inklok is tussen 13:00 en 19:00. As jy vroeër of later wil inklok, kontak ons asseblief om 'n reëling te tref.
- Uitklok is tot 10:00. Gee asseblief jou kamer sleutels voor dan terug of kontak ons om 'n reëling te tref.
- Rapporteer asseblief enige gebrekkige toestelle/fasiliteite of jy kan aanspreeklik gehou word vir skade.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang