Successfully reported

Rouxwil Country House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tertia D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik 5 ster. Ons verblyf was 5 ster gewees. Tot op die fynste detail. Die ontbyt was beter as 'n 5-ster-hotel asook die aandete. Dit was ongelooflik om hier te bly en die gashere was ongelooflik vriendelik. Ons sal hierdie verblyf vir enige persoon aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

A welcoming, peaceful stay and base while exploring the stunning surrounds. A lovely clean and spacious room. We felt very welcomed by Anine, who was extremely helpful and accommodating. The food was delicious and plenty of it if you opt to have dinner on the farm. My only suggestion is to be able to have dinner brought to the room as an option or make separate dining tables in the general dining area for those that might be uncomfortable eating with all the guests at one long table. This is not a complaint, only a suggestion. We loved our stay there and would definitely recommend the farm and guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simon U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent from start to finish. From our arrival to our departure, everything went smoothly. The farm dogs were a great delight to us, and the food was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Verskriklik mooi! Ons het ons aand by Rouxwil verskriklik baie geniet. Dit kamer en badkamer is mooi en ruim en baie goed toegerus. Die ontbyt was 'n belewenis en was net oortref deur die gasvryheid. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Rustig en pragtige omgewing. Baie mooi omgewing, baie rustig en stil. Ons het baie bederf gevoel en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Die beste ooit. Mens ervaar totale sielerus in alle opsigte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Aan te beveel aan almal wat rus en vrede benodig. Ongelooflike verblyf! Goeie diens, rustig, stil, mooi, heerlike kos en gerief uit boonste rakke! Dankie aan 'n juweel van 'n eienares.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elio S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Ultimate relaxation. Anine and the rest of the staff made us feel at home and took care of all our needs, even those we didn't know we had!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R43, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cBpk3pbL8xCCDBwOeqSPqaaZ6dsjpuqdVf6REP17M48pX1P8E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R43 Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124244619994 19.310268008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang