Successfully reported
+7

Rowidawel

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rowidawel bied knus oornagverblyf in 'n sirkelvormige chalet met hoë plafonne wat ideaal geleë is in die hartjie van Presidentia, Kroonstad. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n sakereis óf alleenreisigers wat die area wil verken.

Dié chalet het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en yskassie. Komplimentêre koffie, tee, suiker en beskuit word voorsien. 'n Gasverwarmer is ook beskikbaar vir daardie koue winteraande. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot lieflike braaigeriewe asook veilige parkeerplek. Die ligging van hierdie eiendom is naby skole sowel as 'n winkelsentrum.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tharien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Rowidawel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jim Fouche Street, Presidentia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9d16876fb8d7dffb1d99143642d88273413033131b766a2af36293a3763ddfe6283660e4db7905268e30cf03e2a6bf5e1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 7 Jim Fouche Street Presidentia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.6395415 27.2364019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang