Successfully reported
+57

Rowweklip 23 Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rowweklip 23 Selfsorg is op die eienaar se perseel in die pragtige kusdorp, Jongensfontein in die Wes-Kaap geleë. Die woonstel is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat op soek is na 'n rustige vakansie-wegbreek.

Die woonstel het 'n privaat ingang, 3 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, vol DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. WiFi is ook beskikbaar. 'n Batterystelsel sorg dat die TV, DStv en WiFi steeds tydens beurtkrag werk.

Buite is 'n stoep met sitplek, asook 'n braai waar maaltye gemaak kan word.

Gaste is naby 'n getypoel, 2 winkels, 'n drankwinkel, asook gewilde restaurante en kroeë. Die getypoel is ideaal vir klein kinders om veilig gedurende lae gety te baljaar. Ander aktiwiteite sluit visvang, snorkel, stap, fietsry en branderplankry in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sandy V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, veilig, rustig. Dit was 'n super lekker verblyf, sal enige tyd weer daar wil bespreek. Ons as gesin was baie tevrede met die plekkie, baie...
Sien meer
Aug 2025
Leonie V
Saam met vriende
5.0
Lekker blyplek, mooi uitsig en veilige area. Het baie lekker gebly en gekuier! Plek is baie goed ingerig en die eienaar het aan alles gedink wat 'n me...
Sien meer
Jun 2025
Lenita V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, rustig. Lekker gebly, alles wat ons nodig het was daar. Sal beslis weer daar bly. Ons het 'n rustige paar dae gehad op die mooie Jonge...
Sien meer
Apr 2025
Joe B
Saam met vriende
5.0
A pleasant and enjoyable stay. We received a warm and informative welcome from the owner. Despite load shedding and a power outage in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Gert J
Saam met vriende
5.0
Gorgeous views. Well furnished. Friendly and accommodating. From the first minute I interacted with the property owner, I knew we had s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Flippie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rowweklip 23 Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f66702edd5b79ae105e907c99b916ff962ff5e4b5982ae32bead2712aa9a484dc0525ae92b0441d6fc85df91ba783b50592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Rowwekliplaan 23 Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.432280836785 21.331297918463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang