Roxy's Rest Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Herman Eckstein Street, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roxy's Rest Guesthouse bied gerieflike verblyf op die eienaars se perseel in Vanderbijlpark. Die kothuis is binne maklike bereik van verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die casino en die Vaalrivier.
Verblyf word in 3 eenhede gebied wat 'n privaat ingang het en geskik is vir 'n paartjie. Al 3 eenhede saam is geskik vir 9 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die Roxy-kamer het 'n badkamer met 'n hoekbad, stort en toilet. Die Skoenlapper- en Bumble Bee-kamers het elkeen 'n stort en 'n toilet. Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area met braaitoerusting. Gaste moet net hul eie houtskool en blits saambring. Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.
Gaste het toegang tot hul eie privaat tuin met stoele en 'n tafel waar gaste buitelug-etes kan geniet. Die hele perseel het elektriese omheining, en albei kamers het 'n veiligheidsdeur voor die glasdeure.
Besienswaardighede in Vanderbijlpark sluit die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Stonehaven on Vaal, Aquadome, Vaal Mall, geskiedkundige besienswaardighede en gholfbane in. Watergebaseerde doendinge soos visvang, ski en bootvaarte kan by die Vaalrivier geniet word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 14 Herman Eckstein Street, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Roxy's Rest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Herman Eckstein Street, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang