Royal Boland
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie ave, Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Royal Boland bied 'n moderne en knus enkelwoonstel in die rustige Vooruitsig-area. Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 4 gaste, wat dit ideaal maak vir paartjies, vriende of klein gesinne wat 'n rustige wegbreek soek.
Gaste kan pragtige uitsigte oor die berge geniet vanuit 'n helder, oopplan-leefarea. Die eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat as rusbanke dien. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, asook alle nodige kookgerei, eetgerei en basiese benodigdhede soos koffie, tee, olie, sout en peper.
Bykomende geriewe sluit in ekstra kussings en komberse, 'n haardroër, 'n strykyster, ruim kasruimte, WiFi, 'n slim-TV, 'n kluis en 'n privaat ingang. 'n Brandblusser word vir veiligheid voorsien.
Parkeerplek is beskikbaar op straat, wat tipies is vir die gebou, en die area word gereeld deur 'n plaaslike sekuriteitsmaatskappy gepatrolleer. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en langtermynverblyf van 28 dae of meer is welkom.
Geleë in 'n klein, vriendelike kompleks van ses woonstelle, bied Royal Boland 'n stil atmosfeer en gerieflike toegang tot nabygeleë besienswaardighede, wat dit 'n ideale basis maak om te ontspan en die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pastorie ave, Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastorie ave, Vooruitsig Flat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang