Royal Highness Lux Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Geranium Place, Carletonville, 2499, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Carletonville, is Royal Highness Lux Guesthouse 'n luukse gastehuis wat gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf bied. Dit is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Alle kamers sluit bykomende geriewe in soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt geniet, met à la carte-opsies beskikbaar in die gemeenskaplike eetarea met ruim sitplek en 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike gemeubileerde patio, piekniekplekke en braai-areas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Gateway Mall 3.1 km weg en Catfish Dam is 10 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Carletonville byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Geranium Place, Carletonville, 2499, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Geranium Place, Carletonville, 2499, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang