Successfully reported
+13

Royal Hotel Willowmore

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Knysna Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Royal Hotel het 'n ryk geskiedenis en bied 'n tradisionele atmosfeer en ouwêreldse bekoring in die dorpie Willowmore. Dit is ideaal vir moeë reisigers wat op soek is na gemaklike verblyf.

Daar is 12 kamers waarvan 4 en suite-badkamers het. Die en suite-kamers het elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier of verwarmers afhangend van die seisoen.

Daar is 'n restaurant waar ontbyt, middag- en aanddrankies geniet kan word en 'n kroeg wat plaaslike inwoners en reisigers keer op keer laat terugkeer. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die groot eetkamer lei na 'n groen grasperk wat perfek is vir 'n troue.

Willowmore is naby die ingang van die Baviaanskloof Natuurreservaat en uitstappies kan op versoek gereël word. Die ou Blackstone-kragstasie, wat tot 1984 die dorp se krag voorsien het, is oop vir besoekers. Daar is verskeie geskiedkundige geboue, sommige dateer uit die 19de eeu!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Corné J
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese kamers, uitstekende kos, vriendelike en behulpsame personeel. Dit was heerlik! Veilig, skoon en netjies.
Okt 2025
Magda L
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gekuier. Die hotel en kamers was skoon, personeel vriendelik en kos heerlik (porsies net te groot vir een persoon).
Sep 2025
Ruan S
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as verwag. Ons het bespreek omdat ons hond kon saam. Baie vriendelik en skoon. Beddens was gemaklik en kamers ruim. Die klein swembad en groot gr...
Sien meer
Apr 2025
Leon R
Saam met lewensmaat
5.0
A welcome surprise at a great price. Old school charm with modern service, hospitality and great food at the bar area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Zennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse atmosfeer met stilte en netheid! Die hotel is so pragtig 'outyds' met hoë plafonne en grootdeurkosyne.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Knysna Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Royal Hotel Willowmore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Knysna Street, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIpHte7AclFdRSsynwOnIXzvwSoNXq9xuunGUpL3pW8wsTRihyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 31 Knysna Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.296310605515 23.484577283328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang