Royal Karoo Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Jackson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Royal Karoo Cottages bied gerieflike oornagverblyf met aparte ingange op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Beaufort-Wes geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir gaste wat 'n eennagverblyf wil hê.
Hierdie eiendom bied 'n opsie van óf Eenheid 1 wat 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer óf Eenheid 2 wat 'n kapasiteit van 3 gaste het. Albei eenhede het 'n oopplan-ontwerp. Eenheid 1 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl Eenheid 2 'n dubbel- en 'n enkelbed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei en suite-badkamers beskikbaar.
Verder het elke eenheid 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, eetgerei en breekware; Eenheid 1 het egter 'n mikrogolfoond, terwyl Eenheid 2 'n 2-plaatstoof met 'n mini-oond het. Vir gaste se vermaak het albei eenhede 'n TV en gratis WiFi.
Buite elke eenheid is 'n privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die welige groen tuine en gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Jackson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Royal Karoo Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Jackson Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang