Royal Pelican
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Royal Pelican is in die hoofweg van Richardsbaai en is in 'n pragtige tuin met braai-areas en 'n swembad geleë.
Verblyf word in kamers met 'n tuinuitsig gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
'n Volledige Engelse of kontinentale ontbyt kan daagliks op die stoep of in die kamer geniet word. Aandete en middagete-pakkies kan met versoek voorsien word.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir bote.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Royal Pelican het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Anglers Rod, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang