Royal Ridge Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
'n Eksklusiewe gastehuis en selfsorg-woonstelle in die rustige omgewing van Waterkloof Ridge geleë. Royal Ridge bied luukse akkommodasie vir sakelui en oordeelkundige reisigers.
Elke eenheid is in 'n elegante styl versier, met stylvolle meubels en afwerkings. Elkeen het katoenlinne, veloerjaponne, haardroërs en toiletware om gaste te verwelkom.
Verblyf sluit ook in: 'n privaat ingang, veilige parkering, gratis WiFi, lugversorging en swembaddens en stoepe.
Die huis verwelkom jou in die elegante interieur met 'n privaat en rustige omgewing waar jy wonderlike gasvryheid kan ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Royal Ridge Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang