Royal Ridge Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
'n Eksklusiewe gastehuis en eksklusiewe selfsorgwoonstelle geleë in die rustige omgewing van Waterkloofrif. Royal Ridge bied luukse verblyf vir die sakelui en die gesofistikeerde reisiger.
Alle eenhede is versier met 'n smaakvolle flair en elegansie, vertoon deur die stylvolle meubels en versierings. Alle eenhede bied katoenperkallinne, velours-badjaponne, haardroërs en toiletware om die gaste te verwelkom.
Jou verblyf sluit in:
- Privaat ingange
- Veilige parkering
- Gratis draadlose internetverbinding
- Lugversorgers in al die eenhede
- TV met M-Net en DStv
- Swembad en patio's
Hierdie verwelkomende huis spog met 'n elegante interieur in 'n privaat en rustige omgewing waar jy hartverblydende gasvryheid ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Royal Ridge Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 269 Polaris Avenue, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang