Royal Rock
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Vooruitsig Flat, 2 Pastorie Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Royal Rock is 'n sjiek, selfsorgwoonstel in 'n veilige residensiële kompleks in Esterville, Paarl, wat dit 'n ideale keuse maak vir paartjies of sakereisigers.
Hierdie elegante woonstel bied slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelslaapbank in die leefarea bied ekstra slaapplek. Vir u gerief word linne en badhanddoeke voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis, goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentraal geplaasde eetkamertafel vir 2. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplek, en vir vermaak is 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Hierdie eenheid is gerieflik geleë naby sommige van Paarl se top-attraksies, insluitend die Taalmonument en nabygeleë wynlandgoedere. Gaste kan ook skilderagtige natuurroetes, plaaslike restaurante en bekoorlike winkels net 'n kort rit weg geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Vooruitsig Flat, 2 Pastorie Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Royal Rock het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Vooruitsig Flat, 2 Pastorie Avenue, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang