Successfully reported

Royal Taste of Africa Guest House

Gastehuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.8
Veiligheid
3.3
Nic A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Aangenaam. Goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martin N
1 nag
3.8
Apr 2024

Gemiddeld. Baie netjies, maar sedert die gebou opgerig is, word daar geen onderhoud gedoen nie. Die gordyne kort hakies, die bed is lendelam en beweeg heen en weer en vorentoe en agtertoe (dit voel asof mens gaan afval), die bedkassie val uitmekaar. Die ketel moet op die grond staan om te werk (die draad is te kort). Daar is slegs een muurprop in die kamer agter die bed (dit maak dit moeilik om elektroniese toerusting te laai), daar is geen bedlampie nie, slegs een dowwe hooflig (daar is plek vir twee gloeilampe).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met vriende
1.2
Aug 2024

Vertoon luuks maar geen diens. Nee, plek vertoon luuks maar daar was nie lakens op die bed, duvet nie skoon, bedmatjies vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jacqui S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Basic but clean. Accommodation is basic but clean and neat. Breakfast was very disorganised in the morning. Coffee and tea available, but no mugs or milk. Overall, okay to put your head on a pillow for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Franklin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 912, Kahimemua Nguvauva Street Ext 1, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ccb97645443e2411532677c982735e6bcb727e9ec268fdadfb57e8a2e3208172fd4f9ba035313820a791def66397946b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 912, Kahimemua Nguvauva Street Ext 1 Windhoek Khomas 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.619172605409 17.065727987602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang