Successfully reported

Royal Tree Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.1
Natasja K
1 nag
5.0
Okt 2024

Ons sal Royal Tree Gastehuis sowel al The Shed Restaurant ten alle tye aanbeveel. Pragtige, netjiese gastehuis en restaurant en almal laat jou welkom voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anandie L
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig en mooi. Dit was baie gerieflik en 'n netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fezile N
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Excellent. My stay at Royal Tree was good, I felt at home and I was welcomed with warm hands by the staff. I would recommend it to other people and I am definitely staying for future visits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Ek hoop hul sorteer dingetjies uit daar! Baie lekker, behalwe vir flou koffie, ontbrekende stortdeur, wasbak wat lek, vloer nat en toilet stoot water op in stort.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Apr 2025

Clean. Was alright, WiFi doesn't work and the room was not done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marianna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Ons het 7 aande geslaap. Kamer is groot en gerieflik, en die tuintjie voor die kamer is pragtig.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Naomi O
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2025

Nie aanvaarbaar. Ongelukkig het ons glad nie lekker gebly, geen slaap gekry agv studente wat langs gastehuis bly, partytjie gehou heelaand tot die oggend. Kamers was aanvaarbaar, eienaar het probeer om te help, maar ongelukkig sal ons nie weer boek by Royal Tree nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Herman
Royal Tree Gastehuis
Baie dankie. Ons het die eienaar van die student akkommodasie gepraat. Hulle reëling is dan daar geen harde musiek gespeel mag word na 10, wat oorspronklik die reëling was. Hulle het ook die studente uitgesit en het bewys daarvan indien dit benodig word. Groete, bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beyers Naude Avenue, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73394130e55b309c911536e0f19603d301770b39415798b359290b005b081354e08ee781324beb65ea9aa3ae9e6678b997b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 5 Beyers Naude Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7042385 27.0915207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang