Successfully reported
+9

Royal Ushaka Hotel- Seaview

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Folkestone Road, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Royal Ushaka Hotel bied gastekamers en is in die omgewing van Sea View in Durban geleë. Die hotel is ideaal geleë sowat 8 km vanaf Brighton Beach en 10 km vanaf North Beach.

Verblyf beskik oor 9 en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel bied ook 'n sosiale sitkamer, gratis WiFi, 'n swembad, wasgoeddienste, 'n konferensiesentrum en veilige parkeerplek vir voertuie.

Royal Ushaka Hotel- Seaview is ongeveer 11 km vanaf uShaka Marine World, Durban-hawe, 5 km vanaf Bluff-gholfbaan en ander besienswaardighede. As die stil atmosfeer vir jou te stil raak, kan jy altyd ontsnap na die vele winkelsentrums wat die hotel omring, of die Durbanse middestad en die pragtige strandfront, net 15 minute se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
24-uur-ontvangs

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 5 resensies


Netheid
3.4
Ligging
2.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.2
Veiligheid
2.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Ash Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 52 Folkestone Road, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Folkestone Road, Sea View, Durban, 4094, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051f3a8a37522148dc8f537fc6cc289bcc7a723f6f4572adf675c81e3626c55aabd6241bb077318e975ee83e9e5d80089183?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 3) 5 5 1 3 52 Folkestone Road Sea View 4094 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.900966 30.97528
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang