Successfully reported

Rozelee Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het gerieflik gebly met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang. Ons gaan gereeld daar tuis. Ons word altyd vriendelik ontvang en daar is alles wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Not bad at all. Great, sleep was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumelo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We had a peaceful night, with a room that catered for all our needs as a couple. A beautiful stay overnight with my spouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam. Baie rustig. Privaat. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Werklik waarde vir geld. Rozelee Rest is 'n uitstekende oornagplek. Die kamer is baie mooi en skoon en die bed is absoluut hemels. Ons weet waar ons sal oornag wanneer ons weer Mbombela moet besoek! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Stil omgewing. Skoon en netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag
5.0
Mei 2025

Veilig en rustig! Baie dankie, lekker gebly! Skoon, veilig, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker oornag verblyf. Baie oulike eenheid, alles wat nodig was om te kan oornag. En vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag
5.0
Apr 2025

10/10! Skoon, netjies en gemaklik. 10/10! Skoon, netjies en gemaklik. Die perfekte rusplek na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Netjies. Veilig en skoon. Baie lekker. Alles reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Whanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Augusta Street, Sonheuwel, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081a5255d263e5bc8207272f127ebccde32fa7d8d4715e9d1a48d3f1f7d6a148760786fd51ed4d1c3e2b635aa54258a8946f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 1) 87 5 1 5 36 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.487849 30.974547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang