Rozendal Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Paul Sauer Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rozendal Woonstel is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Uniepark, Stellenbosch. Ideaal vir akademici en sakereisigers, bied dit 'n gemaklike en gerieflike verblyf naby die Universiteit Stellenbosch, die middestad en gewilde wynlandgoedere.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar vir diegene wat verbind wil bly.
Die eenheid maak oop na 'n buite-area met sitplek, perfek om jou oggendkoffie te geniet of te ontspan na 'n dag van verkenning. Die omliggende gebied bied ook 'n verskeidenheid restaurante, kafees, kunsgalerye en skilderagtige wandelroetes om op jou eie tyd te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Paul Sauer Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Paul Sauer Road, Rozendal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang