Rozenhof Gaste Eenhede
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Forest Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rozenhof Gaste Eenhede is in die pragtige, groen voorstad Heatherlands geleë. Dit is net 200 m van die Provinsiale Hospitaal af en sowat 2 km vanaf George se middestad.
Dié herehuis is oorspronklik as 'n gastehuis gebou en is nou nuut oorgedoen as 'n privaat huis vir die eienaars, sowel as 4 selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers of paartjies.
Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, sowel as 'n badkamer met 'n bad en stort. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.
Rozenhof Gaste Eenhede is gerieflik naby die N2 tussen Knysna en Kaapstad geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 217
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Forest Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rozenhof Gaste Eenhede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Forest Road, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang