Successfully reported
+11

RRG - River Rapids Grace Units

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

RRG - River Rapids Grace Units is in Prieska geleë. Gaste kan kies tussen 3 lieflike eenhede, elk met uitsigte oor die Oranjerivier wat verby die dorp vloei.

Eenhede 1 en 2 is ingerig met óf 2 driekwartbeddens óf 2 enkelbeddens en elkeen het hul eie privaat badkamer met 'n bad en stort kombinasie, wasbak asook 'n toilet.

Eenheid 3 is ingerig met 'n dubbelbed. Dié eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Al 3 eenhede het lugversorging, TV's met DStv en WiFi-toegang. Elke eenheid het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel asook eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk, suiker en 'n bottel water word voorsien. Braaigeriewe word voorsien.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien agter elektroniese hekke met kringtelevisiekameras in die parkeerterreine vir ekstra sekuriteit.

Die eiendom is langs die rivier geleë en gaste sal die konstante vloei van die rivier kan hoor en 'n wye verskeidenheid voëllewe kan sien.

Besienswaardighede in die area sluit die Ria Huysamen Aloe Garden en die Prieska Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan M
Saam met vriende
5.0
Perfek. Ligging fantasties, eienaar en bestuurder was briljant.
Okt 2025
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sakereis, lekker gemaklik en baie rustig. Baie netjies en skoon, baie gerieflik, teen die rivier met 'n mooi uitsig.
Okt 2025
Linda P
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was uit die boonste rakke gewees. Baie lieflike plek. Sal enige tyd weer daar gaan tuisgaan.
Sep 2025
Stiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil langs die rivier. Was heerlik langs die rivier. Met vriendelike gasheers.
Sep 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig op die rivier oewer. Het die verblyf baie geniet.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Gaste dink RRG - River Rapids Grace Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kruger Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MDE1ZTVkLTFlMjQtNGExZS1hYTc2LTQxYWYwMTY2ZTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 6 Kruger Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662308565217 22.753212575394
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang