Successfully reported
+16

Ruacana Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Dr. Sam Nujuma Street, Ruacana, Omusati
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ruacana Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in die Ruacana.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van selfsorg-eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes is op versoek beskikbaar. 'n TV met DStv en WiFi is in elke eenheid beskikbaar. Die eenhede word daagliks gediens.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Ruacana bied verskeie doendinge soos visvang, voetslaan, fietsry en gaste kan die Ruacana-watervalle besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Raymond L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag of selfs langer. Heerlik gebly, ruim, goed toegerus, gerieflike bed, warm stort, en stil.
Okt 2025
Albert M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier! Aan te beveel! Ruim, netjiese en goedversorgde eenheid. Veilige parkering, pragtige uitsig en daar is baie goeie restaura...
Sien meer
Jul 2025
Rina D
Saam met vriende
5.0
Was hoed. Ons het baie lekker gebly. Gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.
Mei 2025
Jillian T
5.0
Clean, good accommodation and helpful staff. Prepared us 2 delicious meals. We could use the dining area for our birding group.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Louw En Antonette E
Saam met lewensmaat
4.8
Klein dorpie ster. Skoon en netjiese eenhede. Geen luukshede, maar volledig toegerus.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anne-Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 34 Dr. Sam Nujuma Street, Ruacana, Omusati
  • Gaste dink Ruacana Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Dr. Sam Nujuma Street, Ruacana, Omusati
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARz8DgFjdpjnRZJfWCJgEGSKp4IwFIZJpeIdG8IJRdmSFqVSySo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 34 Dr. Sam Nujuma Street Ruacana Omusati 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -17.440449159857 14.350533540064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang