Successfully reported

Ruah Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karsten V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great place to camp. The perfect weekend at a really beautiful campsite and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige, rustige plek. Baie lekker gekamp. Die gronde is goed onderhou, die area is pragtig en die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stukkie hemel op die aarde. Ons het ongelooflik lekker gekamp op hierdie stukkie hemel op aarde. Dit was die mooiste versorgde kampeerareas, met die mooiste uitsig reg langs die rivier. Die water self is van die skoonste wat ek nog teëgekom het en proe so suiwer soos die lug daar in die natuur self. Daar is baie asemrowende natuurlewe (soos witkruisaarende, muskeljaatkat & muishonde) wat ook die trippie baie spesiaal gemaak het. Badkamers was ook baie netjies en gerieflik. Ons het ongelooflike diens van die eienaar ontvang. Van die eerste oomblik af was hy vriendelik, professioneel en uiters behulpsaam. Hy het regtig moeite gedoen om seker te maak dat ons gemaklik en tevrede is met alles. Sy kommunikasie was duidelik en vinnig, en geen versoek was ooit te veel moeite nie. Dit is selde dat ’n mens sulke toegewyde diens ervaar – baie dankie vir alles! Ek beveel hom met volle vertroue aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing, peaceful. We had a peaceful and relaxing weekend. Beautiful scenic campsite with an easy hike to the rock pools. The bathroom was clean with warm water. Even our dog enjoyed the freedom and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Peaceful. Close to nature. Stunning views, owner very attentive. Awesome sites. Amazing rock pools for swimming. Lovely stay for nature lovers. Though we felt very safe, baboons scared us a little. Though they never actually came to camp as they just passed by. Will go down as one of my best camping places ever. The beauty of this place is just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christof
Ruah Camping
Thanks so much for your review. Glad you had a good experience!

Karien N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Salige wegbreek om van alle sorge te vergeet! Ons het in my seun se woorde: "flippen lekker naweek" gehad - die poele, gras staanplekke en beperkte kampplek met netjiese geriewe was besonders. Ons 2de keer hier - eers saam met vriende en nou saam met ons volwasse kinders van 25 en 23 en hul kon nie uitgepraat raak oor hoe "amazing" hul ontspan het en vergeet het van als wat andersins mens rondjaag!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stehann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike rustige naweek saam met vriende. Pragtige omgewing en geriewe. Fantastiese naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominic C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Stunning. Quiet and relaxing. Beautiful views. Fantastic campsite. Very well maintained. The owner came to the camp twice on the weekend to see if all was good at the camp, which is really appreciated. Location and amenities are superb. Definitely worth a revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasshia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Home away from home. Spectacular views and rockpools definitely coming back! Our stay started off a bit rocky due to car problems; however, the owner of the campsite came to our rescue as he sent his crew to assist us, which was highly appreciated. The campsite was very clean and beautiful; the showers and toilets were always kept clean. Our plot we stayed at was campsite 6 and was very spacious and well accommodated. There was a tap for our convenience and 2 power points. There was also a park for the kids to keep them occupied once we returned from the spectacular rock pools. I would highly recommend this campsite to all family and friends as you will not be disappointed. I would just like to thank the owner and his crew for their hospitality; it was over the top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustige kampeerterrein in die natuur. Baie lekker gekamp. Alles is skoon en netjies. Die mooiste rotspoele is 'n vinnige stappie weg en 'n klimraam vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonskyn Farm, Orchard, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257ec2890ccdd05610c024302acda04241782ead573b0827b03e06aa86757f98dba5eb3a19ff02fe8ff09a732bf070cd1f88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Sonskyn Farm Orchard 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.467172 19.628022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang