Ruah Park Camping & Outdoor
- Kapasiteit: 228 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 68 of Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ruah Park Camping & Outdoor is sowat 45 tot 50 km vanaf Pretoria se middestad geleë. Die plaas is ook naby die Dinokeng Natuurreservaat en die Bobbejaansbergvallei.
Verblyf by Ruah Park Camping & Outdoor word op 38 kampeerplekke gebied, elk met 'n privaat badkamer, opwasgeriewe, 'n kragpunt, kraan en draagbare braaigeriewe met 'n uitsig oor die dam of op die berg. 'n Natuurlike fontein loop deur die plaas en vissermanne kan in die dam, waar daar bloukurper en karp is, op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang.
Daar is ook vrylopende kleinwild op die plaas en 'n oorvloed diverse voëllewe. Gaste kan die staproetes al langs die dam se oewer en aan die bosagtige berghange met 'n uitsig oor die dam aandurf.
Maksimum 6 gaste, 2 voertuie en 2 tot 3 tente of 1 karavaan en 1 tent word per kampeerplek toegelaat. Die plaas bied ook verblyf in aparte eenhede op die perseel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portion 68 of Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
- Gaste dink Ruah Park Camping & Outdoor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 228 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 68 of Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang