Ruah Park Cottage
Beskrywing
Die luukse selfsorghuis is privaat geleë vir diegene wat daarvan hou om die buitelewe te geniet. Dit het drie slaapkamers en is geleë in rustige tuine vol voëllewe. Die slaapkamers beskik oor onderskeidelik 'n koningingrootte bed, 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak in elk. Geriewe sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer, sitkamer met 'n kaggel, platskerm-TV en DSTv, 'n balkon en privaat braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkering. Die huis bied 'n buite-sitarea, braaigeriewe, 'n boma en 'n houtvuur-warmbad wat opsioneel is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Toegangsregte voorbehou. As gevolg van brandgevare is die instansie rookvry (Selfsorghuis).
Geen musiek of televisies word toegelaat nie. Minderjariges benodig te alle tye toesig van volwassenes. Dagbesoekers van gaste sal toegelaat word voor die reëling en fooie moet vooraf betaal word. Die instansie is nie geskik vir troeteldiere nie. Visvang word slegs toegelaat wanneer dit gevang en vrygelaat word. Die bymekaarmaak van hout is streng verbode. Geen voer of versteuring van die wildlewe word toegelaat nie. Geen vierwielmotorfietse word toegelaat nie. Enige gaste wat die huis of sy geriewe op enige manier misbruik en dit in 'n onredelik vuil of bederfde toestand laat, insluitend die linne en handdoeke, sal 'n boete gehef word, welke bedrag aangewend sal word om die huis en sy geriewe te rehabiliteer in 'n poging om dit na sy oorspronklike toestand terug te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 68 of Leeuwkloof, Roodeplaat, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang