Successfully reported

Ruby Granatum

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lana W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Baie baie lekker geslaap, veilig gevoel en baie netjies. Dit is pragtige rustige plekkies en Anita is voorwaar 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Die plekkies is netjies, skoon, gerieflik en heerlik warm (was daar in die winter). Die beddegoed is spikskoon en netjies, regtig lekker geslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Dit was regtig 'n plesier om julle hier te gehad het.

Helene B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die eenheid is netjies, skoon, goeie kwaliteit bedlinne, handdoeke en koffie. Ek het heerlik gebly. Dis stil, ek kon voëls sien en hoor en die Njalas het kom wei net voor my stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Dit is so lekker om ons stukkie hemel met gaste te deel. Kom kuier enige tyd weer!

Norman B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Neat and comfortable. Thank you for your friendliness and awesome hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gebraai en gekuier. Ideale oornagplek oppad terug van die Kaap. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yiangos Y
1 nag
4.8
Aug 2025

Vinnig en pynloos. Baie lekker en voldoende aan alle vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Hulle sien my definitief weer. Wat 'n stunning plekkie. Skoon, pragtig en het alles wat 'n mens nodig het. Even bokkies op jou stoep in die middag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Dit was ‘n plesier om jou te ontvang, jy's altyd welkom!

Denise Blight B
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Not going there again. Floor very cold. Where are the mats? It's winter. Gas on heater not connected properly. Lovely area but not a warm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anita
Ruby Granatum
Baie jammer om dit te hoor. Daar is 'n elektriese kombers op die bed, asook 'n ekstra fleece kombers. Daar is matte weerskante van die bed en 'n badmat in die badkamer. Die gasverwarmer se gasbottel word om veiligheidsredes toegedraai. Nadat ek aan die gas verduidelik het dat sy dit eers moet oopdraai voor sy dit probeer aansit, het dit goed gewerk. Regtig jammer sy het ons Vrystaat koue so sleg ervaar.

Selesta C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wat bitter lekker. Dit was 'n vreeslike mooi plek. Hulle het als wat 'n mens nodig het en meer. Binne is dit pragtig. Baie mooi gedoen en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Baie dankie vir die pragtige resensie, altyd lekker om so 'n gas te verwelkom!

Nabeela A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wholesome. Peaceful, most comfortable and has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier en goeie klientediens. Ons sal weer daar bly. Ons het baie lekker daar gekuier. Alles wat nodig was, was beskikbaar in die kamer, en dit was baie skoon en netjies. Daar was selfs 'n paar verrassings soos Netflix en 'n lang spieël wat vir my van nut was aangesien ek reggemaak het vir 'n troue. Ons was ook nie bekommerd oor loadshedding nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
Ruby Granatum
Gaste soos julle is altyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Van Vuuren Road, Bainsvlei, 9338, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb1361988602abe469efd16aede6f08447c1761856be6b0963bd6e6fd50c86b3d115621e7016a503394f80dbe7867a1385ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 45 Van Vuuren Road Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.045534 26.141029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang