Successfully reported
+48

Rugged Rocks - High Five

Selfsorg
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 212 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rugged Rocks - High Five is 5 verhewe semi-losstaande eenhede geleë in Port Alfred, die hartjie van die Sonskynkus. Dit bied verblyf tussen Melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n eiendom van 10 hektaar met 'n privaat strand. Dit is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Elke eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamers is almal bo en beskik oor 'n dek wat oor die see uitkyk. Die eenhede het 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, asook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Hierdie eenhede deel almal braaigeriewe.

Gaste kan doendinge geniet soos visvang, swem in rotspoele en die gemeenskaplike swembad, en gholf speel by die Port Alfred-gholfbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rugged Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rugged Rocks - High Five het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 212
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 212
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 212
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfda9189c37d623b3f658cf3f7d7fb38627971f59a3f6201bef364eea308f3817987d325ee0038c101de9d619e91bea56fb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 212 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 38 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6183338 26.8769651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang