Successfully reported

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Elouise V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Veilig, mooi en vol liefde en omgee! Ja, ons het vir seker. Ons het laat op 'n Sondagmiddag opgedaag met geen kosgeriewe, geen braai voorraad asook geen eetgerei. Te danke aan Ruigtevallei wat ons vinnig en effektief gehelp het met alles wat ons nodig gehad het, het ons 'n baie lekker aand gehad met lekker kos! Ek stel Ruigtevallei Lodge voor aan enige iemand op soek na 'n oorslaapplek. Hulle gee werklik om na hulle kliënte se behoeftes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janko S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Goed geleë en baie prakties. Ligging is baie goed vir 'n reistog beide op en af na die Oos en Wes-Kaap. Is omtrent klipgooi weg van die Gariepdam. Kamers is prakties en goed toegerus vir 'n oornagstop. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mias M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, met 'n gasheer wat altyd regstaan om te help. Die verblyf was skoon en netjies, en Jaco was ter alle tye gereed om ons by te staan. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean, neat, everything you need for an overnight stay. Lovely location, clean and spacious. Enjoyed our stay. Separate area for dining, kitchen, and TV lounge. On the main road, not far from Gariep Dam - no gravel roads. Ideal for a getaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi, gemaklik. Fantastiese verblyf op pad see toe. Ons het iets waardevol per abuis daar vergeet en die eienaar het dit vir ons opgepas tot ons weer daar verby was. Die kamers is pragtig, skoon, snoesig en in 'n besondere mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niki L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great! It was easy and comfortable. Jaco is friendly and very helpful. He stayed up late to help us check in and assisted wherever he could to make our stay enjoyable! 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfek vir 'n gesin. Dit was perfek vir 'n oornagstop op die lang pad. Hulle het selfs ons laat weet dat die kamer wat ons het nie 'n stort het nie; hulle het 'n ander kamer vir ons geoffer indien ons eerder 'n stort soek. Dis regtig perfek vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 124 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang