Successfully reported
+36

Ruigtevallei Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ruigtevallei Lodge is op 'n skaap- en beesplaas geleë, net 9 km vanaf die Gariepdam en 15 km vanaf die N1-hoofweg.

Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied wat onderskeidelik 2 tot 5 gaste akkommodeer. Elke eenheid spog met 'n en suite-badkamer en moderne geriewe, insluitend 'n plafonwaaier of lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die lodge is naby visvangplekke geleë en gaste kan die voëllewe, wildsbokke en natuurlike omgewing geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elouise V
Gesin met tieners
5.0
Veilig, mooi en vol liefde en omgee! Ja, ons het vir seker. Ons het laat op 'n Sondagmiddag opgedaag met geen kosgeriewe, geen braai voorraad asook ge...
Sien meer
Okt 2025
Janko S
Saam met vriende
5.0
Goed geleë en baie prakties. Ligging is baie goed vir 'n reistog beide op en af na die Oos en Wes-Kaap. Is omtrent klipgooi weg van die Gariepdam. Kam...
Sien meer
Aug 2025
Mias M
5.0
Waarde vir geld, met 'n gasheer wat altyd regstaan om te help. Die verblyf was skoon en netjies, en Jaco was ter alle tye gereed om ons by te staan. S...
Sien meer
Aug 2025
Ilze L
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat, everything you need for an overnight stay. Lovely location, clean and spacious. Enjoyed our stay. Separate area for dining...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi, gemaklik. Fantastiese verblyf op pad see toe. Ons het iets waardevol per abuis daar vergeet en die eienaar het dit vir ons opgepas tot ons weer ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ruigtevallei Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 4 of Farm 190, Off the R58, Gariep Dam, 9922, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeb2aaa609bc9436ba42f78594169456e7f3dcf54bced16580a53165ca5cf98387cc49c752510630f86fd64b04cf74edc64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 124 5 1 5 Portion 4 of Farm 190 Off the R58 9922 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.648344522135 25.4825461717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang