Successfully reported
+22

Elephant Blue

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elephant Blue is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Louis Trichardt wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 'n kind wat op soek is na 'n stil plek om te bly.

Die eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank in die leefarea wat as 'n dubbelbed kan dien. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n enkele induksie-kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Gaste het toegang tot 'n sonnige buitepatio met sitplek en braaigeriewe, waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Scharia H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & bekostigbaar. Baie vriendelike mense en baie lekker blyplek. Sal vir seker aanbeveel.
Sep 2025
Montinique D
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Ek was bitter dankbaar vir die plekkie. Dit was 'n veilige hawe in 'n moeilike seisoen van ons lewe. Baie tuis gevoel. Dankie.
Aug 2025
Johan M
Saam met vriende
5.0
Rustige en netjies. Baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies.
Mei 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig lekker. Baja lekker gebly, netjies en skoon, en baja rustig.
Mei 2025
Shonisani N
5.0
Peaceful. My stay was very amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink Elephant Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 127 Anderson Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc2c181e7f0a45b327f316db29a59151c71326a41fd70aa76a15db739ee376470dd7c8ebe839658a9e37db6ed5e6014f944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 127 Anderson Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 16:00-21:00 11:00 -23.0334415 29.9069994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang