Successfully reported

Ruined for Life

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jamie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Natuurskoon en ontspannend. Veilig, ontspannend, ruim, netjies, ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sj P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik en onvergeetlik. Dankie! Onvergeetlik. Die gasheer het uit sy pad gegaan om die tyd vir ons so spesiaal as moontlik te maak. Dit was baie gerieflik en gemaklik. Skoon en netjies met alles wat mens nodig het om die mooi stukkie bosveld terdeë te geniet. Die seuns het die dam baie geniet. Baie vis om te vang. Ons keer binnekort weer terug. Rustige omgewing. Naby genoeg aan die dorp as jy iets nodig het. Definitief 10 uit 10. Baie dankie vir 'n heerlike tyd in julle mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The owners go out of their way to make your stay unforgettable. Fabulous stay, with world-class hosts and service. A special property, peaceful and well appointed. Pet friendly. Entire unit. Everyone loved the game drive. Will return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dihan
Ruined for Life
Thanks! We absolutely enjoyed your visit and hope to see you again

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518 Farm 56, 24 Riviere, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491992273563fc40e2aed4b10d8fb251b394b5a57482ce3bd6ae805b441cb7addb720863fd771cdfe2d4f4db5a25f20a408b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 R518 Farm 56 24 Riviere 0600 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -24.268084822315 29.077924888908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang