Successfully reported
+24

Ruined for Life

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518 Farm 56, 24 Riviere, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ruined for Life is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep wat uit die besige stadslewe wil ontsnap.

Hierdie eiendom kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aangrensende koshuisstyl-eenheid. Die hoofhuis beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Die koshuisstyl-eenheid het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid sluit ook 'n buitebad en -toilet in, wat deur 'n donkie-ketel van warm water voorsien word. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofhuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar.

Die huis maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Boonop is 'n boma beskikbaar vir gaste om te geniet. Die koshuis het ook 'n boma en sitplek buite wat uitsigte oor die steengroef bied.

Gaste kan op die plaas stap en wild sien, insluitend koedoes, njala, rooibokke, bosbokke, rooiribbokke, vlakvarke, bosvarke, sivete, tierboskat, en spierljaatkat. Hulle kan ook by die dam of in die bos braai. Seisoenale visvang word toegelaat vir kurper, katvis en swartbaars.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R518 Farm 56, 24 Riviere, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Ruined for Life het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R518 Farm 56, 24 Riviere, Mokopane, 0600, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA491992273563fc40e2aed4b10d8fb251b394b5a57482ce3bd6ae805b441cb7addb720863fd771cdfe2d4f4db5a25f20a408b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 R518 Farm 56 24 Riviere 0600 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -24.268084822315 29.077924888908
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang