Ruitersrust
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
-
Vanaf
R1 000R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ruitersrust is 'n rustige plattelandse wegbreekplek in die hartjie van Fauresmith, die tweede oudste dorp in die Vrystaat.
Gaste het 'n keuse uit vyf individueel ingerigte kamers, elk met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Alle kamers sluit gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in, sowel as lugbraaiers, mikrogolfoonde en gedeelde yskaste (op aanvraag).
Ruitersrust is die ideale oornagplek vir 'n kort besoek of 'n stil plattelandse wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helena Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Ruitersrust het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Van Riebeeck Street, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang