Successfully reported

Rukada's Place

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Sien sterre, baie lekker. Lifelike, gesellige huis. Goed en gerieflik toegerus. Uitstekende ligging met mooi uitsig, stapafstand van dorp en reg langs natuurreservaat. Heerlike kaggel om die winterkoue weg te dryf. Was baie dankbaar vir die hout voorsien. Kan met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allistair G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

The vouchers on the bed were a perfect touch as well. Spacious and particularly loved the air conditioning and water pressure in showers. The house was fully equipped with everything, which was appreciated and well thought out. This even included spices for cooking purposes!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Woorde kan nie beskryf ons kuier was 110%. Ons het lekker gebly, alles was tot ons beskikking, die netheid van daar die huis uitstekend. Hulle eetgerei 100%. Ons kleinkind kon haar geniet, daar was genoeg speelplek, veral die grasperk. Hulle sal in die toekoms weer van ons hoor. Dankie Rukada's Place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Rukada's Place
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, waardeer dit; dit beteken soveel omdat julle ons eerste gaste was. Ek kan hierdie gaste met liefde aanbeveel; hulle het die huis baie mooi opgepas. Julle is enige tyd welkom om weer die pragtige Montagu te besoek! Rukada groete Annelize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Van Riebeeck street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee0ab8ad5216a5668ef9a1a889dd02544ededf830a765231cbe8d9c97bf27e8b7a2d161c043654aab9bcbcfbf9408c4460d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 40 Van Riebeeck street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7925302 20.1267094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang