Successfully reported

Rusbietjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Carla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustig en gemaklike verblyf. Vriendelik ontvang deur gasvrou. Plekkie is in 'n rustige, veilige omgewing. Voel soos 'n huis weg van die huis. Het regtig alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Carla, baie dankie vir die puik gaste wat julle was. Julle sal altyd welkom wees.

Hannis G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die woonstel is lekker ruim, gerieflik en baie netjies. Die woonstel is lekker ruim, gerieflik en baie netjies. Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Baie dankie vir die puik gaste wat julle vir ons was. Jul kan enige tyd weer bespreek.

Hannis G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ruim, netjies en gemaklik. Die woonstel is lekker ruim, netjies en gemaklik. Ons het baie lekker oornag en ons tienerseun het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Hannes. Baie dankie vir die wonderlike gaste wat julle was en vir julle ondersteuning. Ons waardeer die puik resensie

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Comfortable stay. It was a bit cold to sit outside at the tables. No tables to sit inside - no lounge and the kitchen does not have any seating. The unit had everything else we needed. There was a TV in every room. Bruno the dog was very friendly and Chappie the duck in the swimming pool was very cute. The owner responded quickly to any queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Very comfortable stay. Very nice flat with garden and swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Die verblyf is ruim, skoon, netjies en gerieflik en goed geleë. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer van Rusbietjie gebruikmaak. Die mense- en hondegasvryheid het ons dag gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desmarie O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik. Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te help. By verre die beste waarde vir geld! Beveel dit vir enige gesin/familie aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Vreeslik baie dankie vir 'n perfekte gradering. Dis 'n voorreg vir ons om gaste soos julle te kan huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning. Rusbietjie

Gregory M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Outstanding. Absolutely outstanding! The most beautiful place to stay! The host was so accommodating and it is the perfect place for a family!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Rusbietjie
Vreeslik dankie vir die perfekte resensie. Dis aangenaam om kliënte soos julle te huisves.

Stephan B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Lekker stil en rustig. Rustige blyplek. Skoon en netjies. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties. Dit was baie lekker om en sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 534
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 533 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang