Successfully reported
+27

Rusbietjie

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rusbietjie is in die noordelike woonbuurt Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.

Hierdie eenheid met 3 slaapkamers en 2 badkamers het slaapplek vir 7 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed in elkeen en een van die kamers het 'n ekstra enkelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar.

Elke kamer het 'n TV met Netflix.

Die eenheid het hitte- en eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei en 'n yskas insluit.

Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en wateropgaartenks om ongerief te beperk.

Veilige parkeerplek word voorsien, maar neem asseblief kennis dat slegs normale-grootte voertuie deur die ingangshek kan gaan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carla B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gemaklike verblyf. Vriendelik ontvang deur gasvrou. Plekkie is in 'n rustige, veilige omgewing. Voel soos 'n huis weg van die huis. Het regt...
Sien meer
Mei 2025
Hannis G
Gesin met tieners
5.0
Die woonstel is lekker ruim, gerieflik en baie netjies. Die woonstel is lekker ruim, gerieflik en baie netjies. Ons het regtig baie lekker gebly.
Jan 2025
Hannis G
Gesin met tieners
5.0
Ruim, netjies en gemaklik. Die woonstel is lekker ruim, netjies en gemaklik. Ons het baie lekker oornag en ons tienerseun het die swembad baie geniet.
Des 2024
Desmarie O
Gesin met klein kinders
5.0
Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik. Die plek is netjies ingerig met meer as wat mens nodig het. Die...
Sien meer
Okt 2024
Gregory M
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. Absolutely outstanding! The most beautiful place to stay! The host was so accommodating and it is the perfect place for a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 10A Eddie de Beer Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang