Rus By Die See
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 E Ovina Crescent, Dana Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Rus By Die See is in Danabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende naby die strand, winkels en restaurante.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het albei 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vierde en vyfde slaapkamer het albei 'n stapelbed. Beddegoed is ingesluit, maar handdoeke word nie voorsien nie. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die deur bied toegang tot 'n buite-area met 'n dek met 'n asemrowende see-uitsig.
Danabaai is deels 'n natuurreservaat met verskeie groenareas en wilde diere wat tussen die huise wei. Mosselbaai is 5,1 km van Danabaai af, Hartenbos is 15,1 km ver en Diazstrand is 9,2 km van die huis af.
Dié vakansiedorp bied verskeie doendinge vir kinders en is rustig genoeg vir 'n ontspannende vakansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bouwer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 E Ovina Crescent, Dana Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus By Die See het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 E Ovina Crescent, Dana Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang