Rus en Raas Holiday Home
Kry 30% af vir verblyf voor 20 Desember 2025. Bespreekbaar tot 3 Nov 2025
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 520 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Rus en Raas Vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Plettenbergbaai, net 4 minute se stap vanaf Sentraal en Hobie-strand. Die huis spog met pragtige uitsigte oor die oseaan en Tsitsikamma-berge, ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir 10 gaste (6 volwassenes en 4 kinders) en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het koninggrootte beddens wat in enkelbeddens omskep kan word, een het enkelbeddens en die ander bied stapelbeddens vir kinders. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en skottelgoedwasser in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met 'n TV en gratis WiFi. Buite kan gaste 'n patio met braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkering vir 2 voertuie geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gaby Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 1 Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus en Raas Holiday Home het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Meeding Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang