Successfully reported

Rus en Vrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicole G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Place was amazing, so comfortable, a home away from home. The place was amazing and the owner was super friendly. Definitely had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Baie dankie, vir jou mooi woorde. Ek is so bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Kom gerus weer.

Fanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exceeded expectations. Exceeded my expectations. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Baie dankie, ek sien uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Daleen

Dean S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rus en Vrede is the perfect holiday getaway for anyone seeking peace and quiet. Deliciously peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

It was comfortable and the hosts were accommodating. We are definitely visiting again. Thank you for the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Ek is so bly dat julle lekker gebly het. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan verwelkom. Vriendelike groete Daleen

Eric M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Stilte, vrede en outstanding gasvryheid. Wow, wow, woorde kan nie die tipe gasvryheid beskryf nie en die stilte en atmosfeer was out of this world. Die host was vinnig met hulle response met 'n klein uitdaging wat ons ervaring gehad het. Een van my en my familie se vakansies wat ek rate up there. Dankie weereens. May God continue to bless your business.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Sjoe, baie dankie vir al die komplimente, dit word opreg waardeer. Dit was ons voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle was 5 ster gaste en dit sal vir ons ‘n eer wees om julle weer te kan verwelkom. Vriendelike groete Daleen

Jacobus Johannes M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Hierdie was ons tweede keer wat ons verblyf hier geboek het. In die nege maande van ons vorige keer is daar al weer verbetering aangebring op die perseel soos plaveisel vir die pad in en na die huise. Kinder speelplek ook opgegradeer en maak dit ideaal vir ouers met kleiner kinders, want dit hou hulle besig sodat ouers kan rus. Ons het baie lekker weereens gebly en die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is en meer. Die binnebraai is 'n groot gerief en ons het elke aand gebraai. Die rustigheid van die landgoed is baie lekker en voel ook veilig. Gasvrou is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hierdie eenheid boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Ek is so bly dat julle dit weereens geniet het hier by ons. Ons probeer om dit 'n aangename ervaring vir ons gaste te maak en is bly om te sien dat julle ons moeite waardeer. Ons hoop om julle sommer gou weer te kan verwelkom. Vriendelike groete Daleen

Astrid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Dit was 'n baie goeie plekkie om in te woon. Ons het tuis en veilig gevoel. Rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Ek is bly om te sien dat julle die verblyf by ons geniet het. Baie dankie vir jou mooi woorde. Kom gerus weer. Vriendelike groete Daleen

Lizaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

'n Lekker rustige wegbreek. Rus en Vrede is 'n oulike plekkie, baie rustig vir mense wat bietjie wil ontspan weg van die huis af. Daleen is baie vriendelik!

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Hello Lizaan. Ek is so bly om te sien dat julle die tydjie by ons geniet het. Dankie vir jou mooi woorde. Kom asb. weer. Daleen

Kirsten
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Beautiful, serene views and sparkling clean property. We had an amazing weekend and cannot complain about anything! The owners are very friendly and accommodating. Rus en Vrede has all of the amenities that we needed. Such a beautiful property and the views were gorgeous. Waking up to watch the sunrise while the horses were right in front of us was such a dream. I would recommend this property to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Thanks so much for your kind words. I’m so glad that you enjoyed your stay at Rus en Vrede. Please come visit us again. Regards Daleen

Chaleti L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. Good service and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan En Daleen
Rus en Vrede
Baie baie dankie dat jy tyd uit jou dag geneem het om die mooi resensie te doen. Dit word opreg waardeer. Ek is so bly julle het lekker gebly. Dit sal ‘n voorreg wees om julle weer te kan verwelkom. Vriendelike groete Daleen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan En Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 150

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Scotsville, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d3f485f2c566254b17c73e07eaa4e2489429d6e88ce0b76ee83c8d6aebb83f531578a1181ce45902cf975c901f6055ad28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 3 Scotsville Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.055908527121 18.072558866934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang