Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Michael H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Hospitable and lovely. Attention to detail and welcoming hospitality from the host and place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asive D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Superb! Everything was perfect. My partner and I enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Hoogs aanbeveel. Besonderse lekker verblyf. Netjies en stylvol toegerus. Baie gerieflik geleë. Gasvrou is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful stay. Wonderful place to stay. Felt safe all the time. Near to all shops. Very kind, wonderful host running this apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Comfortable and great setting. Rus n bietjie was a comfortable stay with welcoming and friendly owners. It is perfectly situated to enjoy a nice weekend in Hermanus and surroundings. I would definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela Spilsbury S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect stopover for Hermanus area. Perfect stay, would highly recommend. Lovely, friendly, helpful hosts who wanted to make your stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Dear Angela. Thanks for the positive review, it was such a pleasure meeting and hosting you and your husband. Hope the rest of your African trip is awesome!

Nolusindiso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Highly recommended, beautiful place. Beautiful place and location, and Dirina was so welcoming. Really had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Dear Nolusindiso. We are glad you enjoyed your stay with us and we really appreciate the positive review!

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Awesome. Baie aangename gasvrou en eggenoot. Baie netjiese oornag verblyf en baie skoon. Een van die heel beste plekke waarin ons al oorgebly het in die afgelope 14 jaar. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Sal beslis weer daar oornag. Nogmaals baie dankie vir julle gasvryheid, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag André. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste soos julle maak dit die moeite werd! Julle is altyd welkom, mooi loop.

Shaunelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, netjies, stil. Dit was 'n baie lekker naweek weg. Die gashere is ongelooflik vriendelik, die plekkie is baie modern en so mooi. Alles was baie netjies en skoon. Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag Shaunelle. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang en julle is altyd welkom. Tot weerziens!

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die fasiliteite is uitstekend en ons kan dit net aanbeveel. Die verblyf was vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirina
Rus 'n Bietjie
Middag Fanie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Sterkte met julle toekomsplanne. Tot weer siens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Mossop Road, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d82258e62c036e854c32ada7d9c6972d8eea9bb51595f11fac4d086cdb00e8b5f730e21069eaeb6cf32186bc1b536dc1d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 33 Mossop Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.40881 19.1709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang