Rus 'n Bietjie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Mossop Road, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus 'n Bietjie, geleë op die gasheer se eiendom, bied selfsorgverblyf vir 2 gaste, slegs 1.7 km van Onrus-strand af.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel beskik oor 'n knus rusbank, 'n TV en WiFi vir gaste se vermaak.
Die kombuis is toegerus met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond en yskas. Vir ekstra gerief is eetgerei en breekware ook beskikbaar. Gaste kan hul privaat patio geniet, wat 'n buitetafel insluit.
Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk, swem en bootritte. Gaste kan Hermanus Country Market verken, wat slegs 8 km weg is, sowel as Hermanus Gholfklub, wat 10 km van die eiendom af is.
Let asseblief daarop: Slegs buiteparkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dirina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 33 Mossop Road, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Mossop Road, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang