Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Cézanne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig, see-uitsig, gemaklik, verfrissend. Rus ’n bietjie het sy naam eer aangedoen – dit was die ideale wegbreekplek langs die see. Ons het twee nagte hier deurgebring en elke oomblik geniet. Die eenheid is ruim, skoon en baie gemaklik ingerig, met pragtige uitsigte oor die oseaan. Om soggens wakker te word met die gedruis van die branders en saans die sonsondergang oor die water te aanskou, was onvergeetlik. Die ligging is uitstekend vir lang strandstappies en rustige dae. ’n Plek waar mens werklik kan afskakel en net wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Thank you very much, we had a lovely stay with great management who checked in with us. Thank you very much, we had a lovely stay with great management who checked in with us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianne M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Stunning views. Beautiful views, clean and neat with everything we needed. We had a brilliant stay listening to the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Rus 'n Bietjie
Hi Lianne Thank you for taking the time to leave your comments. We are hoping to assist you with accommodation again one of these days! Kind regards Alan

Antonette H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Dit was heerlik om daar te bly. Ook baie lekker matrasse. Baie skoon en netjiese huis met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Judith N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2025

Die see uitsig en vars lug was sielsverkwikkend. 'n Pragtige knus plekkie op die see vir twee grootmense met twee tieners. Alles daar wat jy nodig het. Was net benoud ons kry nie breekdeposito terug nie, maar het darem wel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bokkom Street, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944521983976183ee359c7a2b7a68b8d9c38f23194bb0897cbecf046c3a52b77930cd9f25fbf06d6d4eca3e543668f9f86a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 2 Bokkom Street Standfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754401123248 18.226946919049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang