Successfully reported
+13

Rus 'n Bietjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bokkom Street, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die drie slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en TV, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste kan op die sonstoele op die patio met 'n pragtige see-uitsig ontspan. Boonop is daar 'n ingeboude braai, ideaal vir buite-vermaak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cézanne W
Saam met vriende
5.0
Rustig, see-uitsig, gemaklik, verfrissend. Rus ’n bietjie het sy naam eer aangedoen – dit was die ideale wegbreekplek langs die see. Ons het twee nagt...
Sien meer
Aug 2025
Rohan E
Saam met vriende
5.0
Thank you very much, we had a lovely stay with great management who checked in with us. Thank you very much, we had a lovely stay with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lianne M
5.0
Stunning views. Beautiful views, clean and neat with everything we needed. We had a brilliant stay listening to the sea.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Sarel R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie, pragtige see-uitsig. Baie netjiese, skoon akkommodasie, pragtige see-uitsig. Gasheer is baie vriendel...
Sien meer
Sep 2024
Antonette H
Gesin met tieners
4.6
Dit was heerlik om daar te bly. Ook baie lekker matrasse. Baie skoon en netjiese huis met die mooiste uitsig.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Bokkom Street, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus 'n Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Bokkom Street, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA944521983976183ee359c7a2b7a68b8d9c38f23194bb0897cbecf046c3a52b77930cd9f25fbf06d6d4eca3e543668f9f86a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 2 Bokkom Street Standfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754401123248 18.226946919049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang