Successfully reported

Rus n Bietjie Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie aangename ervaring. Eienaars is baie vriendelik, die eenheid is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n aand se rus en herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Pieter, ons is bly julle het die rustigheid geniet en lekker gerus. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dalk sien ons julle eendag weer.

Pikkie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Soos Oubaas van 7de Laan sal sê dit was "fantasmagories" lekker gewees. As ons 'n punt uit 10 moet gee, kan ons ongelukkig nie 10/10 gee nie, want hulle verdien 'n 12/10. Ons het baie lekker gebly, die blyplek was baie netjies en skoon, het al die geriewe gehad wat ons nodig gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang en het met 'n swaar hart die volgende dag vertrek. Ons is soos ou vriende behandel. Kan Rus 'n Bietjie Gastehuis aanbeveel as een van die top 5 gastehuise in Suid-Afrika.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Pikkie, baie dankie dat julle Rus n Bietjie gekies het as julle oornag verblyf. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en om so lekker te kon gesels. Julle het regtig soos vriende vir ons geword. Baie dankie weer eens, julle was modelgaste.

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend met natuur en rustigheid om jou. Tydjie was baie aangenaam. Baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Lekker oorslaap vir 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Ronel, dit was lekker om julle hier te huisves. Dankie dat julle Rus n Bietjie gekies het as julle oornag verblyf. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons kan julle weer eendag hier verwelkom.

Thalia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, vrede en saligheid. Vanaf die vriendelike ontvangs tot die totsiens was dit so 'n vars en vriendelike ervaring. Die huisie het 'n unieke bekoring en die tuin is heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Thalia, dit was lekker om jou en Sydney te ontmoet en hier by ons te verwelkom. Ons is bly julle het die huisie en omgewing waardeer. Ons hoop ons sien julle weer.

Iain G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, quaint, spotless and hospitable. A lovely couple and a very quaint place. I will make a point of staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Iain, it was a pleasure hosting you. We are glad that you enjoyed your stay. We hope we have the privilege to welcome you here again in future.

Rory I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Like a family stopover. Hosts are friendly and welcoming. On the day of our arrival, we were warmly greeted and made to feel comfortable. Accommodation was comfortable and we were fully rested to continue our journey the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Rory, it was a pleasure hosting you, and we are glad you enjoyed your stay. Thank you for choosing Rus n Bietjie as your overnight accommodation.

Gertbrecht B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Ons is vriendelik aan tafel. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Hi Lize, dit was lekker om julle hier te kon huisves. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer eendag hier te verwelkom.

Kathy E
1 nag
4.8
Jan 2025

Definitely recommend. Good value for money, excellent pet-friendly stay, everything needed for overnight accommodation, good hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Kathy, we are glad you and your furry kid enjoyed your stay. Hope we can host you again in future.

Prenesha P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very enjoyable. Enjoyed the well equipped, neat and clean rustic wood cabin. Friendly, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
So glad you enjoyed your stay, Prenesha. Hope we can host you again in the future!

Karin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige oorslaap plekkie. Ons was hartlik verwelkom. Ons hondjie was ook welkom. Het lekker en veilig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Karin, ons is bly julle en jul hondekind het lekker gebly. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons hoop ons kan julle weer eendag huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Istvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Ondernoord Street, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1eff5f07f526f955fbf31ca70a00d490989d17bee21a6e75c83720a32309cc8a7f12bb0756f63bd90b58328a4793f9134dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 2 Ondernoord Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.49335239133 25.976213673197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang