Successfully reported

Broadway Tygervalley

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Nathan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely. I would recommend everyone to come here. They treated you like it's your home. I really want to live here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik Baie goeie diens. Hulle geyser het gebars en het hulle ons gekontak en dadelik na Broadway Bellville geskuif waar sy ons ingewag en gesorg het dat alles in orde is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Dit was baie stil en rustig en baie veilige area. Ek sal beslis weer daar slaap. Die vriendelikheid van die eienaar maak dit meer opwindend en laat voel mens absoluut welkom, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ruim vertrekke. Baie lekker bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Baie netjies en goed toegeruste akkommodasie. Die fasiliteite was baie netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Goeie privaatheid en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Broadway Tygervalley
Ons is baie bly dat u gelukkig was met u verblyf. Ons doen ons beste om vir ons gaste 'n huis weg van die huis te skep.

Tina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Lekker, alles wat jy wou hê was beskikbaar, hou van ligte selfhelpontbyt. Net gesukkel om by regte adres uit te kom na verwarring om regte straat te kry. GPS se fout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Broadway Tygervalley
So jammer om te verneem dat julle gesukkel het om by die regte adres uit te kom. Ons probeer ons bes dat ons gaste 'n huis weg van die huis kry.

Lionel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2018

Lekker rustige verblyf. Lekker rustige verblyf still omgewing om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Broadway Tygervalley
Ons is bly dat jul dit so rustig en aangenaam gevind het.

Meagan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Good customer service Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
Broadway Tygervalley
Baie dankie ons poog om die beste te lewer sodat ons gaste tuis kan voel.

Ian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2017

Stil en rustige omgewing. Bietjie ver van besienswaardighede, maar nogtans aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanele N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2016

The best place to be with family, friends even just a getaway for you and your spouse. At the beginning I was worried because the car are just parked outside and there is no gate, but later I realised that this was one of the safest place one can be. The service is excellent and the staff friendly. I would definitely use that place when I am in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Richmond Street, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2abbd3e62ea51647e2afc8e8cc723b4031276d074f7a652b2a9198e5f3acad9a56794ae89f0693d6db77f5bcdf6fb7ba2f37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 16 Richmond Street Upper Oakdale 75300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.6382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang