Successfully reported
+32

Rus Net

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 450 R2 083 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rus Net is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Stilbaai en bied gehalteverblyf met 'n huislike atmosfeer wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland het stoeltjies en dien ook as 'n etenstafel.

Die leefarea het 'n platskerm-TV, rusbanke, ekstra sitplek en binnebraaigeriewe. Daar is ook WiFi. Die glasdeure lei na die stoep waar daar buitemeubels en braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarette L
Saam met vriende
5.0
Rustige, goed toegeruste en veilige tuiste. Baie lekker gebly. Perfek geleë.
Mei 2025
Malcolm C
5.0
It was Exceptionally awesome. We were a family of 5 adults and 2 little dogs, and our every need was catered for. The house is perfectl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jane F
Saam met lewensmaat
5.0
A well positioned house, in a quiet cul-de-sac, one can easily walk to the river. The house has great appliances but unfortunately some...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Charmaine D
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike ervaring. Pragtige groot en gemaklike huis. Baie veilig en het 'n heerlike groot en pragtige tuin.
Des 2024
Alecia V
Gesin met klein kinders
5.0
Rus Net is so goed geleë en naby winkels, rivier en stap roetes. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste huis.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus Net het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75666bbe81192843101d7a555e6f02ba3decd1b8b65a53536ed5276f98bee92848e84fcd69c088a88fe9082b6d3c1ac86782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 083 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 10 Keerom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.37041083888 21.41007396909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang